marthin&inamarie

Marthin&Inamarie se dag was prentjie-mooi! Hulle het die stylvolste detail gehad en daar is tot lekker laat in die aand gebaljaar! InaMarie het ongelooflik mooi gelyk in haar Anel Botha Couture. Julle is so ‘n lekker couple om mee te werk!!
Dankie dat ek die gelukkige fotograaf kon wees op julle troudag. Geniet julle memories

Venue: Le Souvenir http://www.lesouvenir.co.za/
Couture: Anel Botha http://www.anelbotha.com/
Decor: Kamelia Bloemiste