expecting Dian {willem&sherise}

Sherise&Willem is so oulik!! het sommer al met hul 1ste shoot baaaaie van hulle gehou. en nou word hulle een van die dae Pappa en Mamma van klein Dian. baie geluk julle 2tjies! ek weet sommer julle gaan die beste ouers wees! sien baie uit om julle bondeltjie liefde te ontmoet! xx

G-4ZH6W749CY