francois&leanne

ek is so mal oor die couple!! hulle is so happy-in-love, mens sien dit sommer dadelik raak!!
geniet jul foto’s! een van die dae is julle 3! ;-D
liefde M