Michiel&Nade

Michiel & Nade se dag was prentjie mooi!!
Ek ken Nade al ‘n hele ruk, sy is my sus se skoolvriendin. Toe sy en Michiel kom vir hul e-shoot het ek dadelik geweet die twee pas soos ‘n handskoen! Hulle is dol verlief en soooo gelukkig!

Jul decor was vreeslik mooi en die kos deur Pierre (Peers Place) was heerlik!
Als was perfek. Nes julle twee vir mekaar is.
Geniet jul memories! en so baie dankie dat ek deel kon wees van jul dag!
liefde M

Service Providers:
Couture: Bride&Co
Hair: Karin Faber
Blomme: Liezl Orsmond
Food&Catering: Pierre van Peers Place