willie&mariette

Willie & Mariette, (aka naamgenoot :-D) dankie vir so ‘n heerlike dag saam met julle! Vir ‘n couple wat kamera-sku is het julle baie goed gedoen! Geniet elke memory!

Venue: http://www.featherhillspa.com/

stefan&marna

pret in die parkie met hul engagement-shoot!

marthin&inamarie

Marthin&Inamarie se dag was prentjie-mooi! Hulle het die stylvolste detail gehad en daar is tot lekker laat in die aand gebaljaar! InaMarie het ongelooflik mooi gelyk in haar Anel Botha Couture. Julle is so ‘n lekker couple om mee te werk!!
Dankie dat ek die gelukkige fotograaf kon wees op julle troudag. Geniet julle memories

Venue: Le Souvenir http://www.lesouvenir.co.za/
Couture: Anel Botha http://www.anelbotha.com/
Decor: Kamelia Bloemiste