Rudner & Mariska Wedding at Muranti

Wat ‘n lekkerte om 2 sulke oulike mense te kan leer ken! Mariska, jou vriendelikheid is sagte geaardheid maak jou sooo mooi mens!! Ek het vir lank saam met julle uit gesien na julle troudag en dit sooo geniet om julle saam met jul geliefdes te sien. Dankie dankie…dankie dat ek deel kon wees. Geniet julle blog (uiteindelik ne;-)!

En aan al die bekendes en couples wat daar was wie se troue ek ook afgeneem het, was so lekker om julle almal weer te sien!

Service providers:
Wedding Photographer: Mariette Walt Photography
Videographer: Johannes Schoutsen
Make-up: La Vita Rous
Hair: Beauty Perfection – Bianca
Couture: Maggie Sottero
Venue: Muranti

newborn Annabelle

sweetest little newborn, so happy and content!

little Paul

sweet sweet little boy! was a joy to photograph this little angel!

Ruan&Nicolene fun engagement shoot

a fun engagement shoot with a great couple!
wedding photographers love pretty light, we simply got in the car and drove until we found pretty light..