Eben & Jacolien PART 1 Grootbosch

Vandat ek die 2tjies ontmoet het, het ek vreeslik uitgesien na hul troudag, toe amper ‘n jaar terug! Julle is altyd so vriendelik en opreg en duidelik vir mekaar bedoel!! Ek het dit sooo geniet om julle saam met die mense wie julle liefhet te sien. Ek dink elke liewe persoon by die troue het spesiaal gevoel om deel van julle dag te kon wees.
Die detail was sprokies mooi om af te neem en so spesiaal! Lorraine van Papilio Designs is ongelooflik goed!
Die liefde vir julle familie en vriende is duidelik sigbaar en so ook vir ander…ons is op die hande gedra met eetgoedjies en koue koeldrank en vriendelikheid, baie baie dankie!!

Eben & Jacolien dit was heerlik en ‘n groot eer om julle foto’s te kom neem. Mag julle dit lank koester

baie liefde

Service Providers
Venue: Grootbosch
Photographers: Mariette Walt Photography & Vanessa Marais
Videography: Romanza Films
Decor: Papilio Designs

G-4ZH6W749CY