Dit was so ‘n lekkerte om Nicholaas & Jorette se dag vas te vang op ‘n perfekte wintersdag by The Nutcracker in Parys. Hulle is vriendelike mense met groot sagte harte en hulle liefde vir mekaar, vriende en familie is oral sigbaar. Hoop al die lekker memories van jul baie spesiale dag kom terug soos julle deur julle foto’s kyk. Ek moet ook net noem dat Jorette se Ma gehelp het om die decor so feestelik te laat lyk. Sy het al die mes&vurk houers met die hand gewerk. Sooo spesiaal al die detail.
Baie blessings vir julle en jul huwelik. Dit was lekker om julle te leer ken!
Venue: The Nutcracker Parys http://thenutcracker.co.za/
Make-up: Making Faces Gerda https://www.facebook.com/GerdaMakingFaces/?pnref=lhc
2nd Shooter: Vanessa – baie dankie!