Heinrich & Shilene got a beautiful day to celebrate their Wedding.
Hulle het op die rivieroewer in die Parys Golf & Country Estate trou aan mekaar beloof.
Baie dankie dit was heerlik om julle beter te leer ken! ook great om julle pelle te ontmoet wat behoorlik kan partytjie hou!!
Hoop julle geniet julle post sommer BAAAAIE: