They say when a girl is in love you can see it in her smile…
and when a guy is in love you can see it in his eyes…
die tweetjies het my werk so maklik gemaak! hulle is dolverlief, Melishe met haar mooi smile het Ulrich se oe het behoorlik laat glinster. Dankie dit was erg lekker om jul dag vas te vang!
venue: www.moonandsixpence.co.za
assistant: Vanessa