Van Heerden & Johannie (part2)

Ek weet nie waar om te begin oor Van Heerden & Johannie se troue nie maar wat ‘n wonderlike mooie dag! Ek moes dit net in 2 posts doen want daar is soveel wat ek nie kan uitlaat. Laaaaank vooraf is daar besluit dat Johannie gaan bruilof hou op hul familie plaas naby Leeudoringstad, en die beplanning en werk het begin. Dit was asemrowende mooi onder die bome vol harte en ‘n houtkruis aan die denneboom waaronder hul getroud is. Almal was so opgewonde en ek kon al die moeite, liefde en fyn detail sien!
Vannie&Johannie, dankie-dankie -dankie dat ek kon deel kon wees van julle allermooiste dag! die blink in julle oe vir mekaar was onmisbaar!
geniet julle memories
liefde

Service Providers:
Decor: Friki Els, Rita vd Walt en al Johannie se Engele
Hair: Suzanne Wolmarans
Dj: The Simpsons

G-4ZH6W749CY